paroles de chanson / Saarkie parole / Chuck Norris lyrics  | ENin English

Paroles de Chuck Norris

Interprète Saarkie

Paroles de la chanson Chuck Norris par Saarkie lyrics officiel

Chuck Norris est une chanson en Afrikaans

Ek het hom op 'n Maandag middag raak geloop
Hy staan daar in die tou terwyl ek Disprins koop

Hy't brood, melk en komkommer
Verloor eerder maar net my nommer

En hy sê
Hallo baby hoe lyk dit nou?
Ek sê wat wil jy hê moet ek sê vir jou?

Mmm gaan kam eerder jou hare
As ek speel is dit net kitare

Jy bel my
Na middernag

Vertel my ooh besef jy dat ek lag?

'n Inigma al vir soveel jare
Hoekom highlight sommige mans hulle hare?

Meneer Texas Walker
Lyk me jy het 'n stalker ooh

Hi I'm Norris
I'm working at the florist
I look like Chuck Norris don't you think?
With my new rork time an artist

Jy bel my
Na middernag

Vertel my ooh besef jy dat ek lag?

Ek hoor hoe jy fluit
En jy kan gaan skuit
By die ice rink Meneer

Los my net uit
Los my net uit, uit, uit
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Chuck Norris

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en bas de l'enveloppe
3| symbole en haut de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid