paroles de chanson / Ruhan Du Toit parole / Groen Trui lyrics  | ENin English

Paroles de Groen Trui

Interprète Ruhan Du Toit

Paroles de la chanson Groen Trui par Ruhan Du Toit lyrics officiel

Groen Trui est une chanson en Afrikaans

En die son brand purper my gedagtes
As die son of die reën vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers as tyd vir jou kom haal

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Wie's daai girl onder jou oë
Wat in Krismis kan glo?
Happy hours by die kroeë

Vra my laaitjie het jy 'n light?
Ek vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight tonight

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
By vanaand by my
Bly vanaand by my

Jy maak my siek jy maak my blind
Ek is jammer ek't jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?

Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir 'n seine

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Groen Trui

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid