paroles de chanson / Ruhan Du Toit parole / As Jy Dink Jy Weet lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Dink Jy Weet

Interprète Ruhan Du Toit

Paroles de la chanson As Jy Dink Jy Weet par Ruhan Du Toit lyrics officiel

As Jy Dink Jy Weet est une chanson en Afrikaans

Jy glo in Vader Kersfees
En jy wag dat die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke geluid
Toe vind jy uit

Jy glo en jy vergewe
In jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan's dit verby
Toe kry jy my

So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet

Jy dink ek sien nie raak nie
Hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
Weet net jy
Is als vir my

So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee jy’s verkeerd

Jy glo
Daar is 'n hemel
Waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek 'n engel in jou oë
Nou glo ek ook

So as jy dink
Jy weet hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jy Dink Jy Weet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid