paroles de chanson / Rudi parole / Hoor My Lied lyrics  | ENin English

Paroles de Hoor My Lied

Interprètes RudiCorlea Botha

Paroles de la chanson Hoor My Lied par Rudi lyrics officiel

Hoor My Lied est une chanson en Afrikaans

Hoor my liefdeslied vir jou
‘n Melodie so vry van dae lank verby
Hoor ek sing my lied vir jou
Soete gedagtenes van vaste trou

In my hart is daar net een
Net daar vir jou alleen
Ja net vir jou alleen

Hierdie hart behoort aan jou
Alleen en aan jou toe
Vertrou

Hoor my liefdeslied vir jou
‘n Melodie so duur van dae lank verby
Hoor my lied my lied vir jou
Soete gedagtenes van vaste trou

In my hart is daar net een
Net daar vir jou alleen
Ja net vir jou alleen

Hierdie hart behoort aan jou
Alleen en aan jou toe
Vertrou

Hoor my liefdeslied vir jou
Net daar vir jou alleen
Ja net vir jou alleen

Hierdie hart behoort aan jou
Alleen en aan jou toe
Vertrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hoor My Lied

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à droite de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid