paroles de chanson / Rudi parole / Hoor Jy My Stem lyrics  | ENin English

Paroles de Hoor Jy My Stem

Interprètes RudiCorlea Botha

Paroles de la chanson Hoor Jy My Stem par Rudi lyrics officiel

Hoor Jy My Stem est une chanson en Afrikaans

Hoor jy my stem oor die see?
Dit klink so ver oor die water
Dit het die klank van die wind wat waai
Dit het die kleur van verlang

Ek roep uit bo die see
Ek's so alleen sê my waarom?
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?

Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?

Hier waar ek staan voel ek naby jou
En hier het jy my teen jou vas gehou
Hier lê die spoor van ons saamwees
Nou het die see dit weggeveë

Ek roep uit oor die see
Ek's so alleen sê my waarom?
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hoor Jy My Stem

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du cadenas
2| symbole en haut du smiley
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid