paroles de chanson / Robbie parole / Diere Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Diere Medley

Interprètes RobbieDirk Van Der WesthuizenRicus NelRicusRobbie WesselsRefentseSnotkopDirk

Paroles de la chanson Diere Medley par Robbie lyrics officiel

Diere Medley est une chanson en Afrikaans

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry
Aham aham aham

O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in
O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in
O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in
O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in

'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt 'n vlooi is 'n ding wat byt
Hy byt aan jou kuit en jou oë val uit 'n vlooi is 'n ding wat byt
'n Hen is 'n ding wat lê wat lê 'n hen is 'n ding wat lê
Sy lê en sy lê het die hane gesê 'n hen is 'n ding wat lê

O tingelingeling die padda spring hy spring in die water in
O tingelingeling hy's in hy's in hy's binne in die water in
Hy's binne in die water in
Hy's binne in die water in

O die donkie ja die donkie
Die donkie is 'n wonderlike ding
Hy staan en hik met sy kop in 'n mik
Die donkie is 'n wonderlike ding

O die donkie ja die donkie
Die donkie is 'n wonderlike ding
Hy rol in die sand en hy vreet koerant
Ja die donkie is 'n wonderlike ding
Hy rol in die sand en vreet koerant
Ja die donkie is 'n wonderlike ding

Jou bruinoog nooi jou donkerkop
Jou pannekoek jou lolliepop
Jou toetsie toet jou sonnestraal
Vir jou kom ek nog haal

Jou suikerriet jou witbeskuit
Jou meebosstroop jou moskonfyt
Jou heuningnes jou vleispastei
Vir jou wil ek nog kry

Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
En wat het van jou stertjie geword ?

Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
En wat het van jou stertjie geword ?

Die olifant die olifant
Met pote so groot en plat
Die olifant die olifant
Hy swaai swaai so lomp oor die pad

Hy wil iemand nooi na die olifantbal
Want jy weet olifant is vir dans te mal
Die seekoei sê nee man ek is mos verloof
Aan die seekoei daar doer in die kloof

Die olifant die olifant
Het dadelik vir klein muis gevra
Die olifant die olifant
Is bly want die klein muis sê ja

Die aand kom die paartjie so aangestap
Hul dans baie mooi sonder tone te trap
So fraai het die tweetjies gewals oor die vloer
Onder die sterre gaan stap en die sonnetjie loer

O ek het 'n perd 'n blinkvosperd met 'n splinternuwe saal
En ek klim op my perd my blinkvosperd en ek kom om jou te haal
Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal
Op 'n mooi ryperd my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal

Langs 'n groen doringboom sit 'n kêrel en droom
Sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder 'n enkele baas
Waar 'n man werk hande in die sakke

En hy droom van 'n land waar die branders brand
En die trekkers trek tesame
En 'n brandewyndam waar die lammers lam
En die ministers minis vir die vale

Die gezoem van die bye en die lekker turksvye
Die soda spuitfonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge

Die gebrom van die brommers op die vrot komkommers
In die dam daar ver op die takke
Waar die akkedisse ak en die kakkerlakke lak
En die bobbejane bob in die berge
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Diere Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en bas de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid