paroles de chanson / Richard Van Der Westhuizen parole / Hartlam lyrics  | ENin English

Paroles de Hartlam

Interprètes Richard Van Der WesthuizenLochner De Kock

Paroles de la chanson Hartlam par Richard Van Der Westhuizen lyrics officiel

Hartlam est une chanson en Afrikaans

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Daar’s soetwyn op my tafel
Kos in my kombuis

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Daar’s ‘n kussing vir jou kop
En ‘n hangkas vir jou beste rok

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Kyk ek breek ‘n brood vir jou
Skink jou glas vol sou jy wou

Geen toemaar vir geen donker man
In hierdie kamer daardie gang
Geen jammer en geen argument
In hierdie huis is als bekend
Geen harde woord geen stil verwyt
Skop gerus jou skoene uit

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Kom gee vir my jou tasse
Dis die einde van jou reis

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Kom laat ek jou voete vryf
Die verste pad se stap verdryf

Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Kom laat ek jou oë kus
Kom in en kom tot rus

Geen toemaar vir geen donker man
In hierdie kamer daardie gang
Geen jammer en geen argument
In hierdie huis is als bekend

Geen harde woord geen stil verwyt
Skop gerus jou skoene uit
Geen harde woord geen stil verwyt
Skop gerus jou skoene uit
Skop gerus jou skoene uit
Skop gerus jou skoene uit
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hartlam

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du pouce en l'air
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid