paroles de chanson / Richard Van Der Westhuizen parole / 'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika lyrics  | ENin English

Paroles de 'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika

Interprètes Richard Van Der WesthuizenLochner De Kock

Paroles de la chanson 'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika par Richard Van Der Westhuizen lyrics officiel

'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika est une chanson en Afrikaans

Op die plaas Kafferkraal langs die Kafferrivier
In die skadu van ‘n rooi kafferboom
Sit Mara Tereblanche op ‘n witstinkhoutstomp
Van ‘n ridder op ‘n witperd en droom

Sy kyk na die kafferkoring geil op die land
En die ryp wit aarde wat haar so behag
En soos die pap in die kafferpot wat prut bo die vuur
Broei die piepkleine baba wat groei in haar maag

Sy pa was ‘n kaffer en sy ma ‘n boerin
En hy kleine dingetjie is in sy moer in
Hy sit sonder pappa sonder kerk sonder naam
Hy’t net sy twee voete waarop hy kan staan

Op die plaas Kafferkraal langs die Kafferrivier
Met haar hare in ‘n vlegsel gebind
Sit Mara Tereblanche ‘n dogter van die volk
Sit sy en sing vir haar ongebore kind

Jou bloed dra die gene van Dingaan en Retief
Jou naelstring gekloof deur assegaai en geweer
Sal jy soos jou voorvaders moor en bedrieg?
Of is jy my klein baster ons laaste verweer?

Jou pa is ‘n kaffer en jou ma ‘n boerin
En jy klein ou dingetjie is in jou moer in
Tussen kaffer en boer is jou doppie geklink
Mag jy geseënd wees met ‘n houtkop wat kliphard kan dink
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en haut de la croix
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid