paroles de chanson / Richard Van Der Westhuizen parole / Bêre Daai Ding lyrics  | ENin English

Paroles de Bêre Daai Ding

Interprètes Richard Van Der WesthuizenLochner De Kock

Paroles de la chanson Bêre Daai Ding par Richard Van Der Westhuizen lyrics officiel

Bêre Daai Ding est une chanson en Afrikaans

Of sy trek my plat sy tel my op
Dis sy wat my bene so styf laat skop (Bang bang bang)
Sy maak my bang (Bang bang bang bang bang bang)
Sy maak my lam (Lam lam lam lam lam lam)
My kopvel kriewel en my tone jeuk
Ek hyg na asem en my palms sweet sy maak my bang

Sy blaas my op sy blaas my af
Sy laat die Parktown prawns by my rug afgaan
Sy maak my bang (Bang bang bang bang bang bang)
Sy maak my lam (Lam lam lam lam lam lam)
Ek skommel en ek skud soos ‘n jellyvis
Gee my medisyne teen die wille lus sy maak my bang

Bêre bêre bêre bêre bêre daai ding
Diep binne in in ‘n suitcase in
Trap versigtig hey go slow
Sy’s my stukkie sy’s my vrou (Watch hom)

Bêre bêre
Bêre bêre
Bêre bêre

Sy sluk my in sy spoeg my uit
Sy laat my ore soos ‘n telefoon tuit
Sy maak my bang (Bang bang bang bang bang bang)
Sy maak my lam (Lam lam lam lam lam lam)
Ek vloei deur die drade soos ‘n telegram
Ek hoes en ek poep soos ‘n boerbokram sy maak my lam

Sy draai my oop sy maak my toe
Sy laat die water na brandewyn proe, Bols
Sy maak my bang (Bang bang bang bang bang bang)
Sy maak my lam (Lam lam lam lam lam lam)
Sy check my uit en sy check my in
Sy sê hallo baby dis maar net die begin
Sy maak my lam

Bêre bêre bêre bêre bêre daai ding
Diep binne in in ‘n suitcase in
Trap versigtig hey go slow
Sy’s my stukkie sy’s my vrou

Bêre bêre bêre bêre bêre daai ding
Diep binne in in ‘n suitcase in
Trap versigtig hey go slow
Sy’s my stukkie sy’s my vrou

Bêre bêre bêre bêre bêre daai ding
Sy’s my stukkie sy’s my vrou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bêre Daai Ding

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid