paroles de chanson / Richard Van Der Westhuizen parole / Afrika lyrics  | ENin English

Paroles de Afrika

Interprètes Richard Van Der WesthuizenLochner De Kock

Paroles de la chanson Afrika par Richard Van Der Westhuizen lyrics officiel

Afrika est une chanson en Afrikaans

Daar’s soveel mense wat my vra
Wie se naam ek eintlik dra?
Wie was my pa wie was my ma?
En hoe voel ek oor Afrika?

Daar’s soveel mense wat bly krap
Wat dink die lewe is ‘n grap
‘n Malemeule ossewa wat reis
Deur Afrika

Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet

Daar’s soveel mense wat nie weet
Of hul bloot blind staar teen die leed
Van soveel ander om hul heen
Wat leef sonder genade reën

Daar’s soveel mense wat bly hoop
Al het die uurglas leeg geloop
Die weegskaal wik die weegskaal weeg
Uiteindelik raak raak alles leeg

Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet

Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet

Daar’s soveel mense wat bly soek
Soveel stemme wat bly roep
Soveel vrae in die lug
Soveel is ontwrig

Daar’s soveel lewens op die spel
Skaakmaat is jou kleur van vel
Die winterwinde kom en gaan
Maar Afrika Afrika gaan aan

Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet (Jou gras is soet)

Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet

O Afrika is in my bloed
Afrika ek hoor jou roep
Afrika
Jou gras is soet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Afrika

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole à gauche de l'appareil photo
3| symbole en haut de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid