paroles de chanson / Overtone parole / Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda lyrics  | ENin English

Paroles de Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda

Interprètes OvertoneAnton GoosenDoziToerien

Paroles de la chanson Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda par Overtone lyrics officiel

Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda est une chanson en Afrikaans

My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien

My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol diesolien
En seën my ma, en seën my pa
En my oom op sy plaas in Afrika

Bring vir die harlekyn nog wyn (Bring wyn, bring nog wyn)
Rooi wyn vir sy lag en traan en pyn (Wyn vir die harlekyn)
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai (Die nuwe wind wat waai)
Van die Kaap tot onder in Saldanhabaai

Maybe my baby
Kruip jy nog weg vir my?
Maybe my baby
Sal ek jou iewers kry?

Maar wanneer die wind
Die kers se vlam dood waai
Maybe my baby
Maybe my baby
Maybe sal ons eendag doeksaf lê

O Linda, Linda jy is so mooi
Linda, Linda jy is nog so mooi
Linda, Linda jy is my nooi
Jy is my nooi (Luister mooi)

My Sarie Marais is so ver van Vicky en Annemarie ken glad nie vir haar nie
My Sarie Marais is so ver van Vicky en Annemarie ken glad nie vir haar

Linda, Linda jy is my nooi
Linda, Linda jy is nog so mooi
Linda, Linda jy is my nooi
Jy is my
My nooi
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole en haut du casque
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid