song lyrics / Overtone / Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda lyrics  | FRen Français

Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda lyrics

Performers OvertoneAnton GoosenDoziToerien

Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda song lyrics by Overtone official

Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda is a song in Afrikaans

My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien
My oom, my oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit, maak dit vol met diesolien

My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol diesolien
En seën my ma, en seën my pa
En my oom op sy plaas in Afrika

Bring vir die harlekyn nog wyn (Bring wyn, bring nog wyn)
Rooi wyn vir sy lag en traan en pyn (Wyn vir die harlekyn)
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai (Die nuwe wind wat waai)
Van die Kaap tot onder in Saldanhabaai

Maybe my baby
Kruip jy nog weg vir my?
Maybe my baby
Sal ek jou iewers kry?

Maar wanneer die wind
Die kers se vlam dood waai
Maybe my baby
Maybe my baby
Maybe sal ons eendag doeksaf lê

O Linda, Linda jy is so mooi
Linda, Linda jy is nog so mooi
Linda, Linda jy is my nooi
Jy is my nooi (Luister mooi)

My Sarie Marais is so ver van Vicky en Annemarie ken glad nie vir haar nie
My Sarie Marais is so ver van Vicky en Annemarie ken glad nie vir haar

Linda, Linda jy is my nooi
Linda, Linda jy is nog so mooi
Linda, Linda jy is my nooi
Jy is my
My nooi
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mannetjies Roux / Harlekyn / Maybe My Baby / Linda lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid