paroles de chanson / Neville D parole / Boom! lyrics  | ENin English

Paroles de Boom!

Interprète Neville D

Paroles de la chanson Boom! par Neville D lyrics officiel

Boom! est une chanson en Afrikaans

Nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Ek sê nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Boom
Daa kom die here deur
Boom
Boom

Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur

He is bigger than the biggest
Wiser than the wisest
Stronger than the strongest
Brighter than the brightest
Jesus is the champion
Greater than the greatest forever, forever

He is bigger than the biggest
Wiser than the wisest
Stronger than the strongest
Brighter than the brightest
Jesus is the champion
Greater than the greatest forever, forever

Nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Ek sé nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Ek dink aan Daniel in die leeukuil
Paul en Silas in die tronk
Sadrag, Misach, Abednego in die warm oondjie ook
Ek dink aan mamma se woorde
As jy die here dien
Sal hy jou nooit verlaat nie en hy sal vir jou voorsien

Boom
Daa kom die here deur
Boom
Boom

Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur

Hy is koeler as die koelste
Die here is so duidelik
Soeter as koesietes
Jesus is my favourite
Kwaier as die kwaiste
Jesus bly nou eenmal gavaalik, gevaalik

Hy is koeler as die koelste
Die here is so duidelik
Soeter as koesietes
Jesus is my favourite
Kwaier as die kwaiste
Jesus bly nou eenmal gavaalik, gevaalik

Nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Ek sê nou, nou net soe
Net soe, net soe
Die here weet hoe
Net hoe, net hoe

Nou die song is nog nie klaar nie
En ek weet jy kan relate
Wantdie song my bro remind jou aan n baie heavy tyd
En al bot die vye boom nie en jou krale het geen vee
Sê ek jou my bro my sister voor jy jou oe uit gaan vee, sien jy

Boom
Daa kom die here deur
Boom
Boom

Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur

Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur
Daa kom die here deur

Na, na, na, na, na, na
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: Neville Diedericks

Commentaires sur les paroles de Boom!

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid