paroles de chanson / Neil Somers parole / Hartland lyrics  | ENin English

Paroles de Hartland

Interprète Neil Somers

Paroles de la chanson Hartland par Neil Somers lyrics officiel

Hartland est une chanson en Afrikaans

Rustig deur die winterwind
Weerklink die stilte oorverdowend
Die aand is jonk die vuur verdrink
Ouerbeelde gister sy’n

Breek die dag die koord van lewe
Brand soos kole oor die Bosveld heen
Geel vandag word bruin verbind
Die lewe van more binne-in

Die doringveld die soet-soet geur
Gaan slaap met die val van somerreën
Met die val van die somerreën

En iewers met die voetpad langs
Kruisspore
Diep getrap deur jou en deur my

Deur die hartland wo ho
Van die raadsplan
Waar ek
Vir jou
Kom kry

Waar helderstrome krans se punt
Weergalmstiltes oorverdowend
Die dag raak oud die lig bring dou
Dis laatherfs hier saam met jou

Die koue vuur die oggend in
Verteer oubeelde gister sy’n
Die dag is jonk die lig is koud
Die vlamme voor my skitter goud

En iewers met die voetpad langs
Kruisspore
Diep getrap deur jou en deur my

Deur die hartland wo ho
Van die raadsplan
Waar ek
Vir jou
Kom kry

En iewers met die voetpad langs
Kruisspore
Diep getrap deur jou en deur my (Diep getrap deur jou en my)

Deur die hartland wo ho
Van die raadsplan (Van die raadsplan)
Waar ek
Vir jou
Waar ek
Vir jou
Kom kry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hartland

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du téléviseur
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid