paroles de chanson / Lollos parole / Vissies Swem lyrics  | ENin English

Paroles de Vissies Swem

Interprète Lollos

Paroles de la chanson Vissies Swem par Lollos lyrics officiel

Vissies Swem est une chanson en Afrikaans

Vissies swem

Ek het n bak met twee vissies in
Die een se naam is Johnny
Die een se naam is Liggie

Ek het 'n kat wat hulle wil vang
Die kat se naam is Boomer
Die kat se naam is Boomer

Vissies swem
Johnny en Liggie swem in die water
Johnny en Liggie swem in die water
En Boomer wag vir later
Hoe later, hoe kwater

(Vissies swem)
(Vissies swem)
(Vissies swem)
(Hoe later, hoe kwater)

Daar is baie dinge in die see
Mossels, sardeine, dolfyne en meer
Daar is groot vis en kleintjies en vettes en mares
Daar is haaie en slakke en dinge wat naar is
Daar is baie dinge in die see

Vissies swem
Johnny en Liggie swem in die water
Johnny en Liggie swem in die water
En Boomer wag vir later
Hoe later, hoe kwater

Vissies swem
Johnny en Liggie swem in die water
Johnny en Liggie swem in die water
En Boomer wag vir later
Hoe later, hoe kwater
Hoe later, hoe kwater
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vissies Swem

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole à droite de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid