paroles de chanson / Lollos parole / Sy Wil Net Dans lyrics  | ENin English

Paroles de Sy Wil Net Dans

Interprètes LollosDesmond Wells

Paroles de la chanson Sy Wil Net Dans par Lollos lyrics officiel

Sy Wil Net Dans est une chanson en Afrikaans

Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Lettie is die koningin van La-la Land
Sy het vir ons kom kuier in ons mooiste land
Toe vat Disco 'n kans en hy leer haar om te dans
Hy raak toe heel benoud want hy sien daar is 'n vout

Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Sy voel die ritme in haar are as sy dans voor die skare
Die maatjies wil nou hê, maar ek moet vir julle sê
Sy kans wals, sy kan cha-cha, sy kan alles wat jy wil
Met haar vriende lekker glimlag wat jou tone sal laat krul

Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans
Sy wil net dans, die hele aand
Al wat sy wil doen is dans

Al wat sy wil doen is dans
Al wat sy wil doen is dans
Al wat sy wil doen is dans
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sy Wil Net Dans

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à droite du casque
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid