paroles de chanson / Lollos parole / 4 Seisoene lyrics  | ENin English

Paroles de 4 Seisoene

Interprète Lollos

Paroles de la chanson 4 Seisoene par Lollos lyrics officiel

4 Seisoene est une chanson en Afrikaans

Lente
Word weer somer
Herfs gaan altyd om
As die winter kom

Lente, lente, daar's bloeisels aan die takkies
Lente, lente, daar's bloeisels aan die takkies
Alles word weer groen en bytjies zoem zoem zoem

Drie maande gaan verby en voor jy jou kon kry
Word dit somer

Somer, somer, eish dis warm
Somer, somer, baie, baie warm
Vakansie tyd by die see en almal lag en speel

Drie maande gaan verby en voor jy jou kon kry
Word dit herfs

Lente
Word weer somer
Herfs gaan altyd om
As die winter kom

Lente
Word weer somer
Herfs gaan altyd om
As die winter kom

Dis weer herfs, al die blaartjies word geverf
Dis weer herfs, en die blaartjies is geverf
Rooi, groen, geel en bruin dis pragtig in die tuin

Drie maande gaan verby en voor jy jou kon kry
Word dit winter

Winter, winter, oe dis koud
Ysige winter, bibberend koud
Gooi aan jou serp en jou jas en reënstelwels wat pas

Drie maande gaan verby en voor jy jou kon kry
Word dit somer

Lente
Word weer somer
Herfs gaan altyd om
As die winter kom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 4 Seisoene

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid