paroles de chanson / Kurt Darren parole / Roekeloos lyrics  | ENin English

Paroles de Roekeloos

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Roekeloos par Kurt Darren lyrics officiel

Roekeloos est une chanson en Afrikaans

As die son gaan lê
Gaan ek kry wat ek wil hê
Alles gaan in plek val
Alles gaan in plek val

En as my planne werk
Drome onbeperk
Alles gaan in plek val
Alles gaan in plek val

As jy my raak sien
Jy my raak sien
Dan raak dinge warm
Dan begin ons dans
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos

Dan raak dit verleidelik
Sien ek hoe jy bloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos

As ons fyn beplan
Is alles in die kan
Alles gaan in plek val
Alles gaan in plek val

En as ons kanse vat
En die kat is uit die sak
Alles gaan in plek val
Alles gaan in plek val

As jy my raaksien
Jy my raaksien
Dan raak dinge warm
Dan begin ons dans
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos

Dan raak dit verleidelik
Sien ek hoe jy bloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos

Dans daai dans vir altyd
Kry dit uit jou lyf uit
Lyf teen lyf tyd laat ons dans

Dans daai dans vir altyd
Kry dit uit jou lyf uit
Lyf teen lyf tyd laat ons dans

Dan raak dinge warm
Dan begin ons dans (Begin ons dans)
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos (Roekeloos)

Dan raak dit verleidelik
Sien ek hoe jy bloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos (Roekeloos)

Dan raak dinge warm
Dan begin ons dans
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos

Dan raak dit verleidelik
Sien ek hoe jy bloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos
Gryp my om die lyf en soen my roekeloos
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Roekeloos

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid