paroles de chanson / Kurt Darren parole / Lippe Geseël lyrics  | ENin English

Paroles de Lippe Geseël

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Lippe Geseël par Kurt Darren lyrics officiel

Lippe Geseël est une chanson en Afrikaans

Ek sit my vinger op jou mond
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou

Gooi jou arm om my druk my harder
Hou jou kykers op my kyk net dieper
Vat my hand en draai my om jou vingertjies
Solank jy nie iets sê nie want dis heeltemal te veel vir my
Heeltemal te veel vir my

Ek sit my vinger op jou mond
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk

Jy sit jou vinger op my mond
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou

Voer my lekker druiwe as jy lus is
Vryf my arms wys my dat ek fris is
In my tonnel visie sien ek net vir jou
Ek hoop net jy sê niks nie want dis heeltemal te veel vir my
Heeltemal te veel vir my

Ek sit my vinger op jou mond
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk

Jy sit jou vinger op my mond
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou

Kan nie 'n briefie skryf nie met jou arms so om my lyf nie
Eerste van dat al ek verstaan nie
Ek hoef meer of 'n vraag te vrae nie

Ek kan nie 'n briefie skryf nie met my arms so om jou lyf nie
Kom ek sê maar mmm en hou my lippe geseël vir
Jou

Ek sit my vinger op jou mond
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk (Na my kyk)

Jy sit jou vinger op my mond
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou

Ek sit my vinger op jou mond
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk (Na my kyk)

Jy sit jou vinger op my mond
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de Lippe Geseël

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du cadenas
2| symbole à gauche de la calculatrice
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid