paroles de chanson / Kurt Darren parole / Kurt Darren lyrics  | ENin English

Paroles de Kurt Darren

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Kurt Darren par Kurt Darren lyrics officiel

Kurt Darren est une chanson en Afrikaans

Nou loop ek maar die paadjie (Alleen leen leen)
Stap ek deur die storm (Dit reën reën reën)
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal

Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reën reën reën
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal

O daar's ‘n girl wat staan sy maak my mal
Ja daar's ‘n girl wat staan ek gaan haar haal
Sy het net daar gestaan sy het nou weg gegaan
Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan

O daar's ‘n wind wat waai hy ken my naam
Ja daar's 'n wind wat waai hy vat my saam
Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
Haar bek het my gepik en sy gaan koning kraai

Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reën reën reën
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Waai my weg sy maak my mal

Plek in my garage waar jou kar kan staan
Ooh na na nei
Daar’s ‘n spyker teen my muur vir jou fotoraam
Ooh na na na na nei

Daar’s ‘n plekkie op my bank daar is plek vir twee
Ooh na na nei
Daar’s ‘n stoof in die kombuis wat ek vir jou wil gee
Ooh na na nei

As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen

As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê

Stuur vir my 'n brief op 'n perd se rug
Stuur vir my 'n soen en ek bou 'n brug
Stuur vir my jou hart en klop aan my deur
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer

Gee vir my 'n rede om terug te gaan
Gee vir my 'n glimlag dan lag ek saam
Gee vir my 'n bietjie ek gee jou meer
Dan pak ek gou my tas en jy sien my weer

Hier's ek nou
Vat my maak my joune
Wens jy wou
Vat my maak my joune
Daar's 'n huppel in my stap en 'n jeuk wat ek wil krap vanaand

Hier's ek nou
Vat my maak my joune
Wens jy wil
Vat my maak my joune
Daar's gedagtes in my kop al beland ek in die sop vanaand

'n Man staan hier
Net 'n anker sonder 'n boot
'n Duisend vrae
Maar ek soek nog na die antwoord

Ek loop en kyk nog rond toe
Sien ek jou gesig
Ek het stil gaan staan
Die son breek deur die mis

Yes jy’s die een waarvoor ek wag
Yes jy’s die een jy maak my dag
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys

Yes jy’s die een ek gaan jou vang
Yes jy’s die een ek is jou man
En voor vanaand verby is gaan ek en jy die sterre tel
En voor vanaand verby is gaan ek en jy die sterre tel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kurt Darren

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid