paroles de chanson / Kurt Darren parole / Heel Aand Lank lyrics  | ENin English

Paroles de Heel Aand Lank

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Heel Aand Lank par Kurt Darren lyrics officiel

Heel Aand Lank est une chanson en Afrikaans

My drome is wild
Ek gee jou al die skuld
Daar’s 'n tyd daar’s 'n plek dit is amper my drome is wild

Ek wonder ek weet nie
Ek kannie meer wag nie
My suurstof ek kannie daarsonder my drome is wild

En alles van my hou van alles van jou
Alles van my hou van jou (Alles van my)

Heel aand lank wil ek met jou praat
Heel aand lank wil ek mooi met jou maak
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Heel aand lank wil ek met jou dans

Heel aand lank wil ek met jou dans
Heel aand lank dan vat ek my kans
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Met jou rug teen die muur want jy weet ek is hier om te bly
Heel aand lank

My drome is wild
En ek werk met ‘n plan
Vat jou tyd moenie wag kom en mors dit op my as jy kan

Ek staan in jou pad nou
Kies jou baan kies jou raad nou
Laat ons ry want dit raak nou te laat en my drome is wild

En alles van my hou van alles van jou
Alles van my hou van jou

Heel aand lank wil ek met jou praat
Heel aand lank wil ek mooi met jou maak
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Heelaand lank wil ek met jou dans

Heel aand lank wil ek met jou dans
Heel aand lank dan vat ek my kans
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Met jou rug teen die muur want jy weet ek is hier om te bly
Heel aand lank

Heel aand lank
Heel aand lank
Heel aand lank

En alles van my hou van alles van jou
Alles van my hou van jou (Alles van my)

Heel aand lank wil ek met jou praat (Heel aan lank)
Heel aand lank wil ek mooi met jou maak
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Heel aand lank wil ek met jou dans

Heel aand lank wil ek met jou dans (Heel aand lank)
Heel aand lank dan vat ek my kans
Staan net stil dat ek jou kan soen sal jy wag dat ek alles doen?
Met jou rug teen die muur want jy weet ek is hier om te bly
Heel aand lank
Heel aand lank
Heel aand lank
Hee laand lank
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Heel Aand Lank

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid