paroles de chanson / Kurt Darren parole / Gelukkigste Man Op Aarde lyrics  | ENin English

Paroles de Gelukkigste Man Op Aarde

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Gelukkigste Man Op Aarde par Kurt Darren lyrics officiel

Gelukkigste Man Op Aarde est une chanson en Afrikaans

Ek dink die ander dag
Ek’s gelukkig in my lewe
Niks meer kan ek verwag
Jy gee my nou 'n rede

Ek kan wees wie ek is
Sonder jou is ek niks
Saam met jou is ek 'n reus

Jy is alles vir my
Niemand kry my soos jy
Ek’s presies waar ek wil wees

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
Ek het geweet dis jy
Jy was bedoel vir my
Die lied wat ek wil sing

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
My ware noord gekry
Kom skyn jou lig deur my
Die lied wat ek wil sing

Ek wens ek was soos jy
Kon die wêreld dan verander
Jou hart maak alles vry
Ek’s veilig in jou hande

Ek kan wees wie ek is
Sonder jou is ek niks
Saam met jou is ek ‘n reus

Jy is alles vir my
Niemand kry my soos jy
Ek’s presies waar ek wil wees

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
Ek het geweet dis jy
Jy was bedoel vir my
Die lied wat ek wil sing

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
My ware noord gekry
Kom skyn jou lig deur my
Die lied wat ek wil sing

Hoor my lied was net 'n melodie
Saam met jou 'n volle simfonie
Skryf die woorde neer
Ons sing dit saam in harmonie

Hoor my lied was net 'n melodie
Saam met jou 'n volle simfonie
Skryf die woorde neer
Ons sing dit saam in harmonie

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
Ek het geweet dis jy
Jy was bedoel vir my
Die lied wat ek wil sing sing

Ek’s die gelukkigste man op aarde
Is dit geluk of net genade?
My ware noord gekry
Kom skyn jou lig deur my
Die lied wat ek wil sing
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gelukkigste Man Op Aarde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid