paroles de chanson / Kurt Darren parole / Dis 'n Fees! lyrics  | ENin English

Paroles de Dis 'n Fees!

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Dis 'n Fees! par Kurt Darren lyrics officiel

Dis 'n Fees! est une chanson en Afrikaans

Almal is daar dis ‘n nuwe jaar
Mielieboer, sakeman, Oom Willa
Oupa en Ouma pak stoeljies in
Kinders in die strate wat treffers sing

Daar loop ‘n perd van ‘n ander kleur
Plakkies en hoed om die son te keer
Is sy van Joburg of van die Kaap
Wanneer laas het jy ‘n student sien slaap?

Dis die ritel van my hart se drom
Dis die klop wat uit die aarde kom
Dis die plek waar ek myself kan wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Daar’s ‘n grote in die Klein Karoo
Kom maar saam jy gaan jou hart verloor
Want dis lekkerder om saam te wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Hier eet ons potjie en pannekoek
Los maar jou belt koop ‘n ander broek
Vanaand gaan ons weer in die strate dans
More gaan ons huistoe so vat jou kans

Ek sê maar goodbye en ek sien jou weer
Goodbye is mos net tot ‘n ander keer
Volgende jaar maak ons dan weer so
Groete by die huis hou die blinkkant bo

Dis die rittel van my hart se drom
Dis die klop wat uit die aarde kom
Dis die plek waar ek myself kan wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Daar’s ‘n grote in die Klein Karoo
Kom maar saam jy gaan jou hart verloor
Want dis lekkerder om saam te wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Dis die rittel van my hart se drom
Dis die klop wat uit die aarde kom
Dis die plek waar ek myself kan wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Daar’s ‘n grote in die Klein Karoo
Kom maar saam jy gaan jou hart verloor
Want dis lekkerder om saam te wees
Dis ‘n fees (Dis ‘n fees)

Ja dis lekkerder om saam te wees
Dis ‘n fees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dis 'n Fees!

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole à droite de la croix
3| symbole en bas de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid