paroles de chanson / Kurt Darren parole / Die Man in die Hoek lyrics  | ENin English

Paroles de Die Man in die Hoek

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Die Man in die Hoek par Kurt Darren lyrics officiel

Die Man in die Hoek est une chanson en Afrikaans

Ek weet ek sal ‘n kans moet vat
Om jou te ontmoet
Jy sal sien dat ek die dromer is
Na wie jy bly soek

Ek weet as alles maklik was
Sou ek jou kon soen
Dan hou jy my gedagtes vas
En weet hoe ek voel

Jy stap verby ek’s asemloos
Sien jy my nie raak?
Jy weet nie eers dat ek bestaan
Ek moet met jou praat

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek
As jy my net raaksien

Vandag gaan ek my kanse vat
Gaan voor jou kom staan
Ek gaan my hand in joune sit
En vra wat’s jou naam (En vra wat's jou naam)

Jy sien my vir die eerste keer
Ons lag en gesels
Ek wil alles van jou weet
Sal jy my vertel?

Maar jy stap verby ek’s asemloos
Jy sien my nie raak
Jy weet nogsteeds nie ek bestaan
Ek moet met jou praat

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek
As jy my net sien

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Copyright: MUSIC SALES CORPORATION

Commentaires sur les paroles de Die Man in die Hoek

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en bas de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid