paroles de chanson / Kurt Darren parole / Dagboek lyrics  | ENin English

Paroles de Dagboek

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Dagboek par Kurt Darren lyrics officiel

Dagboek est une chanson en Afrikaans

Ek wil jou soen maar jy hou verby
Het jy iewers in die nag vergeet van my?
Gisteraand toe jy in my arms lê
Het jy gesê ek is als wat jy wil hê

As dit so aangaan gaan ek kop verloor
As dit so aangaan dan begin ek voor
Wat gaan aan het jy my gebruik?
Wat gaan aan is dit oor en uit?

Is daar geheime in jou dagboek?
Want jou lyf se taal vertel vir my daar is iets tussen jou en my
Gee my die sleutel van jou dagboek
Ek wil deur hom blaai en ophou raai want jy skryf elke dag oor my

As jy alleen in jou kamer lê
Wil ek weet wat jy oor my sê?
In jou dagboek

Ek wil jou sien om 'n bos verlei
Het jy iewers in die dag gedink aan my?
Gisteraand wou jy my aandag hê
Maar jy’t weggedraai toe ek vir jou sê

As dit so aangaan gaan ek kop verloor
As dit so aangaan dan begin ek voor
Wat gaan aan het jy my gebruik?
Wat gaan aan is dit oor en uit?

Is daar geheime in jou dagboek?
Want jou lyf se taal vertel vir my daar is iets tussen jou en my
Gee my die sleutel van jou dagboek
Ek wil deur hom blaai en ophou raai want jy skryf elke dag oor my

As jy alleen in jou kamer lê
Wil ek weet wat jy oor my sê?
In jou dagboek

Is daar geheime in jou dagboek?
Want jou lyf se taal vertel vir my daar is iets tussen jou en my
Gee my die sleutel van jou dagboek
Ek wil deur hom blaai en ophou raai want jy skryf elke dag oor my

As jy alleen in jou kamer lê
Wil ek weet wat jy oor my sê?
In jou dagboek
In jou dagboek
In jou dagboek
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dagboek

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid