paroles de chanson / Kurt Darren parole / Boeretroue lyrics  | ENin English

Paroles de Boeretroue

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Boeretroue par Kurt Darren lyrics officiel

Boeretroue est une chanson en Afrikaans

Want dis 'n boeretroue ons gaan dans op die plaas
Ja dis 'n boeretroue maak geraas
Want ons gaan boeretroue hou tot laataand vanaand
Draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my

En haar Ma was daar en haar Pa was klaar
'n Regte boeretroue die
En die bruid was laat en die mense praat
Bruidegom is lankal hier

En haar boetie sing en haar sussie spring
'n Regte boeretroue hier
Toe die orrel brom kyk almal om
Staan op want die bruid is hier

Want dis 'n boeretroue ons gaan dans op die plaas
Ja dis 'n boeretroue maak geraas
Want ons gaan boeretroue hou tot laataand vanaand
Draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my

Toe die bruid sê ja toe’s die Dominee klaar
‘n Regte boeretroue die
Die konfetti waai steek aan die braai
Gooi ‘n vleisie op die vuur

En die dansvloer brand op Boesmansland
‘n Regte boeretroue die
En haar sussie kys op Koos Kombuis
Ja nog 'n boeretroue die

Want dis 'n boeretroue ons gaan dans op die plaas
Ja dis 'n boeretroue maak geraas
Want ons gaan boeretroue hou tot laataand vanaand
Draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my

En my Oom vat 'n kappie word 'n loslappie
En maak sy das om sy voorkop vas
En my Ouma vra is julle amper klaar?
Wie gaan Oupa huis toe dra?

O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
Want dis 'n boeretroue ons gaan dans op die plaas
Ja dis 'n boeretroue maak geraas
Want ons gaan boeretroue hou tot laataand vanaand
Draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
O draai tiekie-tiekie kom wals bietjie-bietjie met my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Boeretroue

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'étoile
2| symbole en bas du smiley
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid