paroles de chanson / Jesmé parole / Die Here Is Kwai lyrics  | ENin English

Paroles de Die Here Is Kwai

Interprètes JesméNeville D

Paroles de la chanson Die Here Is Kwai par Jesmé lyrics officiel

Die Here Is Kwai est une chanson en Afrikaans

Hy's my herder (hy is kwai)
My verlosser (hy is kwai)
Hy't al my sonde weg gewas
Die Here is kwai vir my

Hy gee my vrede (hy is kwai)
Want hy bewaar my (hy is kwai)
Ooh ek mean nie om te brag nie
Ma die here is kwai vir my

Die here is kwai
Kwai
Hy is kwai so kwai
Favour is altyd daar
Sy genade het my gedra

Die here is kwai
Kwai
Hy is kwai so kwai
Die here is kwai vir my
Ja die here is kwai vir my

He's the alpha (hy is kwai)
The omega (hy is kwai)
He's the beginning and the end
Die here is kwai vir my

Nobody can love me (hy is kwai)
Love me like Jesus (hy is kwai)
Ooh ek mean nie om te brag nie
Ma die here is kwai vir my

Hy's kwai
So kwai
Daar is niemand soo kwai soos hy
Ja die here is kwai vi my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: Neville Diedericks

Commentaires sur les paroles de Die Here Is Kwai

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid