paroles de chanson / Jan Bloukaas parole / Siff Inni Diffness lyrics  | ENin English

Paroles de Siff Inni Diffness

Interprète Jan Bloukaas

Paroles de la chanson Siff Inni Diffness par Jan Bloukaas lyrics officiel

Siff Inni Diffness est une chanson en Afrikaans

Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff, siff, siff in die diffness

Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff, siff, siff in die diffness

Ok, hi daar Tannie wat nie lyk of sy meer kan nie
Ruk en druk en skud, dit in die diffness as of jy more nie meer mag nie
Kyk hier, ek is lus vir dans, lus vir rondruk en boere trans
So maak reg om te dans
Skud dit asof jy siff, siff in die diffness

Kyk hier ek is lus vir kattekwaad, lus vir amok in die aande maak
Lus om by 'n universiteit te staak
Lus vir 'n broodjie met ham en snaaks

Dink jy dis 'n grap, hierdie is nie iets om oor te lag
Dames sê net gou dat ek mag
(Sal jy Bloukaas?)

Nie-na-na-nie-na-na-nie-na-na-na
Hoor hoe goed ek kan mompel bra
Spoeg vuur net soos 'n draak
Kan two minute noodles in een minuut maak

So siek ek sal in jou sitkamer braak
Ek sal die skerm van jou I-Phone kraak
Skiet dit Berta

Ok, hi daar Tannie wat nie lyk of sy meer kan nie
Ruk en druk en skud, dit in die diffness as of jy more nie meer mag nie
Kyk hier, ek is lus vir dans, lus vir rondruk en boere trans
So maak reg om te dans
Skud dit asof jy siff, siff in die diffness
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Siff Inni Diffness

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid