paroles de chanson / Jan Bloukaas parole / Dans lyrics  | ENin English

Paroles de Dans

Interprètes Jan BloukaasEarly BBiggy

Paroles de la chanson Dans par Jan Bloukaas lyrics officiel

Dans est une chanson en Afrikaans

Hey, kuier heeldag lank, word wakker met 'n vet babbalas
Hey, dis net hoe dit gaan
Good vibes, good vibes al die pad

Hey, pelle pull op in die driveway yeah, hulle vra, is jy reg vir rondte twee?
Ek sê ag boys my kop is seer, check hier gaan ons nog 'n keer

Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, ons is lus vir dans

Check die vibe uit en die vibe lyk lekker
Almal op 'n jack met onself vol tekke
Almal maak reg, neem in julle plekke
Soos een, twee, drie, ok

Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans

Top top in die hand, dik lekker vibe
Alle oë op my when I step inside
Shades op my oë, lighter kwaai
Dis drink tyd en die heupe swaai

Let's get bietjie moer toe
Gooi jou boude vloer toe
Noem my Liewe Lulu want jy kan by my doedoe

Worry nie wie kyk nie
Let go 'n bietjie baby
Kyk'ie na die tyd nie
Vanaand kry ons die huisie

Shot dat jy sit op jou gat (Ey)
Voel 'n veer like wat (Ey)
Tel my op met die hand
Vat my terug na die vloer (Want)

Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans

Chase, hello maters
Hoesit daar, yes, dis Early B, Bloukaas en Adrianus
Ek het hierso opgespring saam my ma se kinders van die dinges, ek is in as dit 'n dans is.
Verstaat is, ons is in 'n private numbers nadruk en plaasvind, soos almal in 'n plak, dit gaan net gaaf wees
Ons praat niks, almal gooi 'n move en so it's aspris, gebaar maak, fickle by die script my broer en lap dit uit
Ey, ek wil nie my biscuit gooi, I don't wanna conversate, no you big bra wait
Why you wanna praat met my, you can save it for another day
Bra's net daar waar ek wys, kyk ons moet die kar park, o
Maak die deure oop en laat die sound stoot
Nee wag let ek die bass ook hoor, is daar 'n sub in, maak die boot oop, ok wag, nou sshhh
Almal julle hou vir julle bekke, hier's 'n lekker stukkie, julle bly in julle plekke
Ek is van die taal, ek is 'n kort kwaai rapper, die naam is Early B aangename kennis en

Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans

Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dans

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid