paroles de chanson / Jan Blohm parole / Angelique lyrics  | ENin English

Paroles de Angelique

Interprètes Jan BlohmRyno Velvet

Paroles de la chanson Angelique par Jan Blohm lyrics officiel

Angelique est une chanson en Afrikaans

Kyk jy ook na die sterre as ek na dit kyk?
Voel jy dieselfde winter wat byt aan jou lyf?
Staar jy ook na die berge as ek na dit staar?
Was jy ook al rerig, rerig deurmekaar?

Is die oggend ook so helder soos by jou as by my?
Sal ons miskien vandag in gees kan bely?
Wonder jy ook soms waar lê die gety?
Kan ons mekaar vanaand onder die Melkweg kry?

Angelique ek dog die liefde was verniet
Ek wou gaan toe trap sy briek
En nou as ek haar sien

Watter kant?
Moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam

Wens ek kon jou wys hoe die oggend son op jou skyn
Waar ek in die poele van jou oë verdwyn
Ek wens ek kon die lewe op jou ritme deur dans
Sagkens elke aand jou lyf ervaar

Dis bitter blou die ding tussen my en jou
Stilte skraal spasies tussen onthou
Die kleur van jou reuk hang in elke klank
Die form van jou onder my lou warm hand

Angelique ek dog die liefde was verniet
Ek wou gaan toe trap sy briek
En nou as ek haar sien

Watter kant moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam

Angelique ek dog die liefde was verniet
Ek wou gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien

Angelique ek dog die liefde was verniet
Ek wou gaan toe trap sy briek
En nou as ek haar sien

Watter kant moet ons bly of moet ons gaan?
Waarvoor sal ons dan staan?
Oral hoor ek haar naam

Angelique ek dog die liefde was verniet
Ek wou gaan toe trap sy briek
Nou as ek haar sien
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Angelique

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'étoile
2| symbole en bas de l'enveloppe
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid