paroles de chanson / JACO parole / Daar's 'n Wind Wat Waai lyrics  | ENin English

Paroles de Daar's 'n Wind Wat Waai

Interprète JACO

Paroles de la chanson Daar's 'n Wind Wat Waai par JACO lyrics officiel

Daar's 'n Wind Wat Waai est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n wind wat waai soos hy nou daar waai
Hy waai my jas teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier en hy waai my daar
Hy waai my hare sommer deurmekaar

Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan

Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
O bokka jy moet huis toe gaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar's 'n Wind Wat Waai

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en bas de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid