song lyrics / JACO / Daar's 'n Wind Wat Waai lyrics  | FRen Français

Daar's 'n Wind Wat Waai lyrics

Performer JACO

Daar's 'n Wind Wat Waai song lyrics by JACO official

Daar's 'n Wind Wat Waai is a song in Afrikaans

Daar's 'n wind wat waai soos hy nou daar waai
Hy waai my jas teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier en hy waai my daar
Hy waai my hare sommer deurmekaar

Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan

Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huis toe gaan
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
O bokka jy moet huis toe gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar's 'n Wind Wat Waai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid