paroles de chanson / Gerhard Steyn parole / Bietjie-Bietjie lyrics  | ENin English

Paroles de Bietjie-Bietjie

Interprète Gerhard Steyn

Paroles de la chanson Bietjie-Bietjie par Gerhard Steyn lyrics officiel

Bietjie-Bietjie est une chanson en Afrikaans

Kom hou my
‘n Bietjie bietjie vas
Kom druk my
‘n Bietjie bietjie vas

Sy’s vir my die mooiste meisiemens
Noem haar bok Katryn
Ek vat haar om die lyfie en ek kyk haar in die oë
Sy sê sy’s baie lief vir my

‘n Man is nie ‘n klip nie en ‘n vrou is nie ‘n mik nie bok Katryntjie is my lekker ding
Bok Katryntjie jy’s ‘n lady bok Katryntjie jy’s ‘n vrou bok Katryntjie ek's lief vir jou
Bok Katryntjie jy’s ‘n lady bok Katryntjie jy’s ‘n vrou bok Katryntjie ek’s lief vir jou

Kom hou my
‘n Bietjie bietjie vas
Kom druk my
'n Bietjie bietjie vas

So kom hou my so kom hou my
‘n Bietjie bietjie vas
Moenie los nie nee moenie los nie
Bok Katryntjie jy’s my druiwetrossie

So kom hou my so kom hou my
‘n Bietjie bietjie vas
Bok Katryntjie jy’s my wyntjie
My lekker lekker soet roesyntjie

Blondehare en ‘n lyfie wat vir niks nie skrik nie
Sy’s myne sy’s my bok Katryn
Ek vat haar om die heup en ek kyk haar in die oë
Sy sê sy’s baie lief vir my

‘n Man is nie ‘n klip nie en ‘n vrou is nie ‘n mik nie bok Katryntjie is my lekker ding
Bok Katryntjie jy’s ‘n lady bok Katryntjie jy’s ‘n vrou bok Katryntjie ek's lief vir jou
Bok Katryntjie jy’s ‘n lady bok Katryntjie jy’s ‘n vrou bok Katryntjie ek’s lief vir jou

So kom hou my so kom hou my
'n Bietjie bietjie vas
Moenie los nie nee moenie los nie
Bok Katryntjie jy’s my druiwetrossie

So kom hou my so kom hou my
‘n Bietjie bietjie vas
Bok Katryntjie jy’s my wyntjie
My lekker lekker soet roesyntjie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bietjie-Bietjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid