paroles de chanson / Eden parole / Vra My lyrics  | ENin English

Paroles de Vra My

Interprète Eden

Paroles de la chanson Vra My par Eden lyrics officiel

Vra My est une chanson en Afrikaans

Vra my
Vra my as jy my wee terug wil hê
Vra my want ek wil dit vir jou sê
Alles in my klop vir jou

Wil jy weet hoe dit voel om my terug te hê?
Ek kan sien jy is moeg om alleen te lê
Want my liefde brand nog altyd net vir jou
Al die dae sonder jou het ek af getel
En gewag by die foon dat jy my weer bel
En ek wonder of jy onthou
Ek is altyd hier vir jou

Vra my
Vra my as jy my wee terug wil hê
Vra my want ek wil dit vir jou sê
Vra my as jy my wil hê
En gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou

Gaan jy hou by jou plan om my te weerhou
Om te se wat ek voel ek is lief vir jou
Of gaan jy ook se wat jy al lankal wou?
Laat ek voel hoe dit voel om jou man te wees
Laat ek weet wie jy is sonder al die vrees
Want my lewe draai net om jou
Wil jy se hoe voel jy nou?

Vra my
Vra my as jy my wee terug wil hê
Vra my want ek wil dit vir jou sê
Vra my as jy my wil sê
En gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou

Ek het my hart verloor op jou (Ek het my hart verloor op jou)
Ek het my hart verloor op jou

Vra my
Vra my as jy my wee terug wil hê
Vra my want ek wil dit vir jou sê
Vra my as jy my wil hê
Gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou

Vra my
Vra my as jy my wee terug wil hê
Vra my want ek wil dit vir jou sê
Vra my as jy my wil hê (As jy my wil hê)
Gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou (Deel van jou)
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou
Alles in my klop vir jou
Alles in my klop vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vra My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en haut de la croix
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid