paroles de chanson / Corné Pretorius parole / Liefde Is 'n Werkwoord lyrics  | ENin English

Paroles de Liefde Is 'n Werkwoord

Interprètes Corné PretoriusHunter Kennedy

Paroles de la chanson Liefde Is 'n Werkwoord par Corné Pretorius lyrics officiel

Liefde Is 'n Werkwoord est une chanson en Afrikaans

Somer aande ryk soos jy
Sal jy vanaand hier bly
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Somer aande ryk soos jy

Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit

(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê
(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê

Somer aande ryk soos jy
Sal jy vanaand hier bly
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Somer aande ryk soos jy

Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit

(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê
(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê

Ek wil jou altyd so liefhê
Ek wil jou altyd so liefhê

Ek het 'n werk en ek probeer om dalk weg te sit
Daai eendag het gekom en gegaan
Ek's moes altyd te laat om die hek oop te maak, sal jy by my kom slaap vanaand

Ek koop vir ons 'n kaartjie, ek weet nie waar nie
Ons was agter in jou ma se kar
Toe jy't gesê ek was simple om so lank te vat om jou uit te vra

(Whoa-whoa) Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit (Ek wil jou altyd so liefhê)

Kom ons doen dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Ek hoop jy voel dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy
Copyright: O/B/O DistroKid

Commentaires sur les paroles de Liefde Is 'n Werkwoord

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la valise
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid