song lyrics / Corné Pretorius / Liefde Is 'n Werkwoord lyrics  | FRen Français

Liefde Is 'n Werkwoord lyrics

Performers Corné PretoriusHunter Kennedy

Liefde Is 'n Werkwoord song lyrics by Corné Pretorius official

Liefde Is 'n Werkwoord is a song in Afrikaans

Somer aande ryk soos jy
Sal jy vanaand hier bly
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Somer aande ryk soos jy

Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit

(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê
(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê

Somer aande ryk soos jy
Sal jy vanaand hier bly
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Somer aande ryk soos jy

Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit

(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê
(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê

Ek wil jou altyd so liefhê
Ek wil jou altyd so liefhê

Ek het 'n werk en ek probeer om dalk weg te sit
Daai eendag het gekom en gegaan
Ek's moes altyd te laat om die hek oop te maak, sal jy by my kom slaap vanaand

Ek koop vir ons 'n kaartjie, ek weet nie waar nie
Ons was agter in jou ma se kar
Toe jy't gesê ek was simple om so lank te vat om jou uit te vra

(Whoa-whoa) Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit (Ek wil jou altyd so liefhê)

Kom ons doen dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Ek hoop jy voel dit (Ek wil jou altyd so liefhê)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Liefde Is 'n Werkwoord lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid