paroles de chanson / Clamber Club parole / Wikkelende Wurm lyrics  | ENin English

Paroles de Wikkelende Wurm

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Wikkelende Wurm par Clamber Club lyrics officiel

Wikkelende Wurm est une chanson en Afrikaans

Daar’s ‘n gliperige glyerige wikkelende wurm wat vleg deur my klein toontjies
Hy kruip tog al te stadig end dit kielie my

Hy kruip vinning teen my bene op reg op tot by my magie
Hy kruip nou rond so stil stil rond waarheen is hy nou op pad?

Op en oor my bors na my skouer toe
En af na my elmboog
En o kielie nou my vingers
En kruip weer gou terug

Reg oor my nek en in my hare nou het hy verdwyn, waar is hy waar?
Agter my oor en op my gesig
Hy kielie en hy kriewel al is hy so lig
‘n Gliperige glyerige wikkelende wurm wat vleg deur my klein toontjies
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wikkelende Wurm

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'étoile
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole à droite de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid