paroles de chanson / Clamber Club parole / Ons Kuier By Die See lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Kuier By Die See

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Ons Kuier By Die See par Clamber Club lyrics officiel

Ons Kuier By Die See est une chanson en Afrikaans

Ons kuier by die see my ma en pa en ek
Ons kuier by die see ons kuier by die see

Golfies spoel in en weg
Seemeeu vlieg skeef en dan reg
Goue bruin sagte seesand
Skulpies spoel uit op die land

Dolfyne spring op en duik hoog
Vissies blink soos die reënboog
Walvis haai en seegras
Sien ons van die strand

Ons kuier by die see my pa en ma en ek
Ons kuier by die see ons kuier by die see

Golfies spoel in en weg
Seemeeu vlieg skeef en dan reg
Goue bruin sagte seesand
Skulpies spoel uit op die land

Dolfyne spring op en duik hoog
Vissies blink soos die reënboog
Walvis haai en seegras
Sien ons van die strand

Ons kuier by die see my pa en ma en ek
Ons kuier by die see ons kuier by die see
Kom ons gaan papa
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Kuier By Die See

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid