paroles de chanson / Clamber Club parole / Ek Ry My Kar lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Ry My Kar

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Ek Ry My Kar par Clamber Club lyrics officiel

Ek Ry My Kar est une chanson en Afrikaans

Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot
Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot

Ek ry nou in my kar ek ry nou baie ver
Op die pad en oor die heuwel
Onder die brug en om die sirkel
Ry ry ry ry baie ver
Ry ry ry nou in my kar

Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot
Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot

Ek ry nou in my kar ek ry nou baie ver
Ek draai nou links dan draai ek weer regs
Stop by die stop teken
Daar blink my briek liggie

Woerts daar gaan ek weer
Ek ry so vlink so waar
Wanneer ja wanneer
Kom ek nou daar?

Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot
Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot

Ek ry nou in my kar ek ry nou baie ver
Op die pad en oor die heuwel
Wroem wroem wroem wroem wroem toot toot
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Ry My Kar

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'horloge
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid