paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Wat 'n Vreugde lyrics  | ENin English

Paroles de Wat 'n Vreugde

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Wat 'n Vreugde par Cathy Viljoen lyrics officiel

Wat 'n Vreugde est une chanson en Afrikaans

Here Jesus dit is ‘n nuwe dag
Want U beloftes bring hoop en nuwe krag
Die Here en die toekoms glimlag weer vir my
O ware vreugde, Here ek is vry

Ek wil U loof Here en eer bring aan U Naam
Sing en juig Here met al U kinders saam
Die son skyn so helder, dis hemel hier vir my
O ware vreugde, Here ek is vry

Here Jesus my dankbaarheid is groot
En dit alleen deur die waarheid van U Woord
Die hoekoms en die waaroms spook nie meer by my
O ware vreugde Here ek is vry

Ek wil U loof Here en eer bring aan U Naam
Sing en juig Here met al U kinders saam
Die son skyn so helder, dis hemel hier vir my
O ware vreugde, Here ek is vry

Ek wil U loof Here en eer bring aan U Naam
Sing en juig Here met al U kinders saam
Die son skyn so helder, dis hemel hier vir my
O ware vreugde, Here ek is vry
O ware vreugde, Here ek is vry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wat 'n Vreugde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en haut de la croix
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid