paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Waarom Ek Jesus Min lyrics  | ENin English

Paroles de Waarom Ek Jesus Min

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Waarom Ek Jesus Min par Cathy Viljoen lyrics officiel

Waarom Ek Jesus Min est une chanson en Afrikaans

O weet jy waarom min ek Jesus?
Waarom is Hy dierbaar vir my?
Dis omdat my liewe Jesus
Van my sonde my bevry

Daarom min ek stil my Jesus
Daarom min ek hom so teer
Hy't gewoed vir my oortredings
Soos die sneeu was Hy my weer

Weet jy waarom min ek Jesus?
Waarom is Hy dierbaar vir my?
Dis omdat in elk beproewing
Ek deur Hom oorwinning kry

Weet jy waarom min ek Jesus?
Waarom is Hy dierbaar vir my?
Omdat Hy as vriend en Heiland
By my ewig ewig bly

Daarom min ek stil my Jesus
Daarom min ek Hom so teer
Hy't gewoed vir my oortredings
Soos die sneeu was Hy my weer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Waarom Ek Jesus Min

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid