paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / U is in my hart lyrics  | ENin English

Paroles de U is in my hart

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson U is in my hart par Cathy Viljoen lyrics officiel

U is in my hart est une chanson en Afrikaans

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U

U’t my gered
Liewe Jesus
Deur genade van bo

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Omdat ek in U glo

Ek hou my oë op die kruis hier voor my
Die Woord my weg deur my dae
Sy beloftes steeds aan jou en my
In Hom is die siel bewaar

Net te veel om te tel was my sonde
Nou loop my beker so vol
Elke haar op my kop, elke tree wat ek gee
Is deur Jesus getel

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Deur genade van bo

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Omdat ek in U glo

Ek hou my oë op die kruis hier voor my
Die Woord my weg deur my dae
Sy beloftes steeds aan jou en my
In Hom is die siel bewaar

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Omdat ek in u glo

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Deur genade van bo

U’s in my hart
Liewe Jesus
Ek lewe dag en nag vir U (Vir U)

My siel verlos
Liewe Jesus
Omdat ek in U glo
Omdat ek in U glo
Omdat ek in U glo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U is in my hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid