paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Pennings Vir Moeders lyrics  | ENin English

Paroles de Pennings Vir Moeders

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Pennings Vir Moeders par Cathy Viljoen lyrics officiel

Pennings Vir Moeders est une chanson en Afrikaans

Ek droom ek sien mammie staan voor die Heer
Met ere pennings is sy daar vereer
Hul vertel van haar dade wat ek nooit kon sien
En die meeste daarvan het ek nie eers verdien

So pennings vir moeders vir haar dade toeken
Was daar pennings vir moeders dan het mammie almal gewen

'n Penning vir deernis is aan haar besorg
'n Penning vir arbeid en teer liefde sorg
Vir geduld was daar een spesiaal van die Heer
Maar die grootste van alles was haar liefde so teer

So pennings vir moeders vir haar dade toeken
Was daar pennings vir moeders dan het mammie almal gewen

So pennings vir moeders vir haar dade toeken
Was daar pennings vir moeders dan het mammie almal gewen

Dan het mammie almal gewen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Pennings Vir Moeders

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole en bas du casque
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid