paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Onthou Tog Die Kruis lyrics  | ENin English

Paroles de Onthou Tog Die Kruis

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Onthou Tog Die Kruis par Cathy Viljoen lyrics officiel

Onthou Tog Die Kruis est une chanson en Afrikaans

Jy het ver van My gedwaal
En jou rug gedraai op My
Maar Ek vra jou nog een maal
Oor jy My nie meer kan hoor

O onthou tog net die kruis
Waar My bloed gevloei vir jou het
As vergifnis vir jou sonde
En betaal is met My lewe

Sou jy dalk verlang na My
En begeer om terug te keer
Sal Ek vir jou staan en wag
In My hart sal blydskap wees

Maar onthou tog net die kruis
Waar My bloed gevloei vir jou het
As vergifnis vir jou sonde
En betaal is met My lewe

Ons sal fees vier as jy kom
En die kalf is reeds geslag
Selfs die skoene en die ring
Sal geduldig op jou wag

Maar onthou tog net die kruis
Waar My bloed gevloei vir jou het
As vergifnis vir jou sonde
En betaal is met My lewe

Ons sal fees vier as jy kom
En die kalf is reeds geslag
Selfs die skoene en die ring
Sal geduldig op jou wag
Selfs die skoene en die ring
Sal geduldig op jou wag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Onthou Tog Die Kruis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid