paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Nagelaat lyrics  | ENin English

Paroles de Nagelaat

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Nagelaat par Cathy Viljoen lyrics officiel

Nagelaat est une chanson en Afrikaans

Mammie jy het my so baie geleer
Net die heel beste vir my begeer
Ek weet hoe ‘n dame haar moet gedra
Om asseblief te sê wanneer ek iets vra

Nie een keer in eksamen gefaal
Altyd die hoogste punte behaal
Ja ek kan huishou en gaste onthaal
Maar in een ding het jy mammie gefaal

Waarom is ek nooit vertel van Hom?
Dat Hy weer eendag terug gaan kom?
Die belangrikste mammie het jy nagelaat
My dan nie geleer om met Jesus te praat

Ek hoor Hy het Sy lewe gegee
En dit vir my deel ander my mee
Het mammie die dinge self nie geweet?
Of het jy net mammie van Jesus vergeet?

Waarom is ek nooit vertel van Hom?
Dat Hy weer eendag terug gaan kom?
Die belangrikste mammie het jy nagelaat
My dan nie geleer om met Jesus te praat

Waarom is ek nooit vertel van Hom?
Dat Hy weer eendag terug gaan kom?
Die belangrikste mammie het jy nagelaat
My dan nie geleer om met Jesus te praat
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nagelaat

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid