paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / My Beminde lyrics  | ENin English

Paroles de My Beminde

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson My Beminde par Cathy Viljoen lyrics officiel

My Beminde est une chanson en Afrikaans

Het jy gesien My beminde
Die tekens is al daar?
En Ek gaan kom dis verseker
Dit word in My Woord verklaar

Maak dan gereed My beminde
Die ure snel verby
Dan is dit deur die minute
Sal jy gereed wees vir My?

Dalend dan nie My beminde
Kyk op van waar Ek gaan kom
Wees nie soos die dwase maker
Te laat vir die bruidegom

Dalend dan nie My beminde
Soos ‘n dief in die nag kom Ek jou haal
Jou kleed moet rein, onbesmet wees
Gereed vir die bruilof's maal

Die kosbaarste edelestene
Om jou hoof te versier
‘n Woning soos nooit gesien nie
Is vir jou voorberei hier

Dalend dan nie My beminde
Kyk op van waar Ek gaan kom
Wees nie soos die dwase maker
Te laat vir die bruidegom

Dalend dan nie My beminde
Soos ‘n dief in die nag kom Ek jou haal
Jou kleed moet rein, onbesmet wees
Gereed vir die bruilof's maal
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Beminde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole à droite de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid