paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Kersfees Kind lyrics  | ENin English

Paroles de Kersfees Kind

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Kersfees Kind par Cathy Viljoen lyrics officiel

Kersfees Kind est une chanson en Afrikaans

O Kersfees Kind
Die Eerste en die Laaste en die Ewigheid
Kersfees Kind
Die Een wat vir ons vrede kom koop

Met Kersfeestyd
Kan ons van blye vreugde almal samesing
Oor die goeie tyding wat U in Kersfees bring

En ons as mens dink aan daardie wens wat U vir die mensdom begeer
Om ons te versoen dit het U gedoen, as ons maar net die boodskap verstaan

O Jesus Heer
Die Eerste en die Laaste en die Ewigheid
Konings Kind
Die Een wat vir ons vrede kom koop

Met Kersfeestyd
Kan ons van blye vreugde almal samesing
Oor die goeie tyding wat U in kersfees bring

En ons as mens dink aan daardie wens wat U vir die mensdom begeer
Om ons te versoen dit het U gedoen, as ons maar net die boodskap verstaan

En ons as mens dink aan daardie wens wat U vir die mensdom begeer
Om ons te versoen dit het U gedoen, as ons maar net die boodskap verstaan
Om ons te versoen dit het U gedoen, as ons maar net die boodskap verstaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kersfees Kind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'étoile
2| symbole à droite du casque
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid