paroles de chanson / Brendan Peyper parole / Onvergeetlike Afrikaanse Duette Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Onvergeetlike Afrikaanse Duette Medley

Interprètes Brendan PeyperRay DylanAndrietteRicus NelRefentseNicholis LouwLiezel PietersManie Jackson

Paroles de la chanson Onvergeetlike Afrikaanse Duette Medley par Brendan Peyper lyrics officiel

Onvergeetlike Afrikaanse Duette Medley est une chanson en Afrikaans

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Ek wonder wat van jou geword het?
Jy wat nog so by my spook
Ek weet net ons het die vuur gemaak
Die wêreld aan die brand gestook

Nou is die nagte soveel stiller
Die dae eis hul eie tol
Maar ons twee was die wilde wind se blare
Ons kaartjies lê die hele wêreld vol

Tussen treine tussen stasies
Lê daar basies net die leë spore
Tussen treine tussen stasies
Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore

Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind

Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die rankiesnare?
Ek is verlief op die kind

Bellabint my meisiekind
Dis hartblom wit dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind

Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die rankiesnare?
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind

Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die rankiesnare?
Ek is verlief op die kind (Ek is verlief op die kind)
Ek is verlief op die kind

Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor

Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief ek sweer
Geen pretensie, geen beheer

Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer

Buite die stemme wat skater
Soos vriende wat groet sien jou later
Want elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat

Hey my sweet hey my baby
Jy's my toevlug
Sal jou nooit laat huil nie

Jy's my lied jy's my wysie
Ons het 'n hond ons het 'n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer

Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou ek sweer

Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer

Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer

Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou ek sweer
Ek sweer
Geen pretensie geen beheer
Geen pretensie geen beheer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Onvergeetlike Afrikaanse Duette Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole en bas du nuage
3| symbole à gauche de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid