paroles de chanson / Brendan Peyper parole / Jy is Vrou Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Jy is Vrou Medley

Interprètes Brendan PeyperRefentseKurt DarrenManie Jackson

Paroles de la chanson Jy is Vrou Medley par Brendan Peyper lyrics officiel

Jy is Vrou Medley est une chanson en Afrikaans

Praat sag, vermy harde woorde
Bly lief want jy't haar belowe
Wees sterk want sy het jou nodig
Wees vir haar die lig

Bly leer om te vergewe
Bly glo daar's goed in die lewe
Bly hoop want sy verwag dit van jou

Sy wil raak aan jou hart sy wil vat aan jou siel
Sy wil als met jou deel sorg dat jy nie verniel
Sy wil weet wat jou pla wat's jou heel diepste vrae?
Moenie stil bly
Want 'n vrou wil dit hoor

Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
Sy wil glo sy's die vuur wat nogsteeds in jou woed
En dan hou jy haar vas fluister sag in haar oor
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
Want 'n vrou wil dit hoor
'n Vrou wil dit hoor

Jy werk in die môre
As die dou gras waak
Fluister wasem woorde
Teen my wange aan

Hoor die stille geraas
Voel jou asem rustig blaas
En die duining van jou bors
Jy’s ‘n wonderwerk
Soos ‘n ongebyte appel
Blink jy regdeur my

En ons dans op die wieke
Van 'n lentewind
Deur jou glinsterhare
Breek 'n beeld

Dronk van vreugde
Vars vol lewe
Jy is vrou
Vlindervlerke soos satyn

O niks is dan mooier
As jou bruin bolle oë
In liefdeskuld
Getoë
Jy is vrou
Jy is vrou

Jy is vrou
Jy is vrou

Ek soek nou al vir jare lank na haar
Met 'n honger hart wat net nie wil bedaar nie
Sy' t my wakker wêreld skoon deurmekaar gemaak
Dan droom ek ook nog elke aand van haar

Sy’s altyd met haar rug na my gedraai
Haar gesig hou sy geheim
En haar naam die moet ek raai
Maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan
En ek wens ek kon net nader aan haar gaan

Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou
En ek sing dit ja ek sing dit net vir jou
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou
Dat ek jare lank gesoek het net na jou

Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou
En ek sing dit ja ek sing dit net vir jou
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou
Dat ek jare lank gesoek het net na jou

Vir jou daar wonder filosofe
Wetenskaplikers sê dis nie waar
Maar die wêreld weet dit nou
Van Venus kom die vrou en ons manne is gebore op Mars

Ons sal dit nooit presies begryp nie
Ek knyp myself so tussen deur
Maar ek het al geleer jy kan maar kus een keer
Sonder vrou kan 'n man nie oorleef

'n Lied vir die vrou wat ek soveel van hou
Wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is 'n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles

Die van my die van jou
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Sy is my hart sy is my hoop
Sy is my alles
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy is Vrou Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid