paroles de chanson / Bittereinder parole / Soeklig (Stemme) lyrics  | ENin English

Paroles de Soeklig (Stemme)

Interprète Bittereinder

Paroles de la chanson Soeklig (Stemme) par Bittereinder lyrics officiel

Soeklig (Stemme) est une chanson en Afrikaans

Die lewe word n sirkel om jou

stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag
stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag

in die buitenste ruim is die pols van jou hartsein
harder in my ore as komete wat verby gly
ligter as sonskyn, sterrestelsels verdwyn
alles kan tog eindig as jou asem in my bly,
my ruimtetuig is eintlik in n siklus van verlies
tyd gebuig om liefde bo die donkerte te kies
maar tyd bly tog die koning, n sirkel om my nek
n almanak oneindeloos om kruisies op te trek

die lewe word n sirkel om jou

stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag
stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag

dryf deur die niksheid, mik vir die swart gat
flikkerend soos leemtes wat die heeltyd aan jou hart vat
sterrebeelde dryf in hul bane verby
splitsekondes hervorm in jare vir my
n leeftyd van uitkyk sonder om jou ooit te sien
is die siklus die liefde wat ons altwee verdien?
dalk kan ek nie meer nie, dalk los ek jou hier
ek hoor nie meer die sein nie, dis die enigste manier

die lewe word n sirkel om jou

stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag
stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag

die lewe word n sirkel om jou

stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag
stuur n soeklig uit in die nag
die heelal het ons lankal verwag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soeklig (Stemme)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en bas de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid